Deel van die OS X-familie | ||
Ontwikkelaar | ||
---|---|---|
Apple Inc. | ||
Webblad | Amptelike webblad | |
Vrystellings | ||
Huidige weergawe | 10.8.5 (bou 12F45) (3 Oktober 2013 | )|
Bronkodemodel | Geslote bron (met oopbronkomponente) | |
Lisensie | APSL en Apple EULA | |
Kerntipe | Hibriede | |
Opdateermetode | Mac-toepwinkel | |
Platforms wat ondersteun word | x86-64 | |
Voorafgegaan deur | OS X Lion | |
Opgevolg deur | OS X Mavericks | |
Ondersteuningstatus | ||
Sekuriteitsopdeterings en drukkerdrywers | ||
Verdere leesstof |
OS X Mountain Lion[1] (weergawe 10.8) is op 16 Februarie 2012 bekendgestel as die negende groot vrystelling in die Mac OS X reeks van Apple. Dit is geskeduleer om in die laat Suid-Afrikaanse winter van 2012 vrygestel the word.[1] OS X Mountain Lion sal selfs meer van die iOS se eienskappe oorneem, met sommige eienskappe wat reeds in Lion vir die Mac bekendgestel is. Baie toepassings is hernoem of aangepas om ooreen te stem met hul iOS-eweknieë. Die toepassing iCal is byvoorbeeld hernoem na Calendar.[2]